Welkom by AGS Groeipunt

Ons is ‘n gemeente wat deelvorm van die AGS van Suid-Afrika, en het ‘n droom om van alle persone in ons gemeenskap passievolle dissipels van Jesus te maak!

Ons leef hierdie mandaat uit deur verskeie bedieningsaktiwiteite deur die week en weeklikse aanbiddingsdienste op Sondae.

Waar is ons fokus

Ons Gemeente Missie

female-primary-school-teacher-reading-to-a-class-C65QJRL.jpg

Beleef

Ons wil in alle platfroms ‘n ruimte skep waarin mense Jesus kan beleef.

hands-of-small-girl-and-her-senior-grandparents-EKH9UTX.jpg

Reageer

Ons wil jou begelei om te reageer op God se genade: Bekering, oorgawe,
dienswerk, vergifnis en liefde: Alles is reaksies op dit wat Jesus reeds gedoen het.

photo-1480185660311-81671f39489c.jpg

Groei

Om saam met jou die pad te stap tot geestelike volwassenheid en jou toe te rus vir
die roeping wat God vir jou het.

photo-1520857014576-2c4f4c972b57.jpeg

Dien

Dat elke venoot aktief sal betrokke raak in dienswerk. Jesus self het gesê: “Die oes is
groot en die arbeiders min…” Die Heilige Gees het aan elkeen geestelike gawes sowel as
natuurlike talente gegee, en dit vorm die basis vir ons dienswerk.

Ons het tans 2 dienste elke Sondag

Afrikaanse Diens  08.30

Kinderkerk 08.30

English Service 10.30