Ons Visie, Ons Geloof

Ons Roeping

WIE

IS ONS?

Groeipunt Gemeente is ‘n familie gemeente met ‘n passie om van alle persone in Mokopane en die omliggende omgewing passievolle dissipels van Jesus te maak.


Ons is deel van die A.G.S. van S.A. (Apostoliese Geloofsending van Suid-Afrika) en is die grootste Pinksterkerk in Suid-Afrika.


Die term Pinkster kom van die uitstorting van die Heilige Gees in Handelinge 2, en is ‘n beskrywing vir kerke wat sterk fokus op persoonlike en ervaringsgerigte geloof, die doping van die Heilige Gees en die werking van geestelike gawes.

Ons glo dat die Heilige Gees gegee word aan gelowiges om dinamiese en oorwinnende lewens te leef, en ons glo dat ons gedoop word in die Heilige Gees vir diens vir ‘n belangrike rede: om die mandaat van Matteus 28:19-20 kragtig uit te voer!

WAT

GLO ONS?

ONS

Bedieninge:

KinderKerk

08:30vm

(Sondae)

Tieners

6:00nm

(Donderdae)

Immergroen

60 jaar+

(Persone)

Wingman

Manne

Agapè

Dames

Ons

Aanbiddingspan

Konneksie

Groep